Make your own free website on Tripod.com



CREST / WAPEN
WELKOM BY DIE WEB TUISTE VAN WOLMARANSSTAD !


Op hierdie tuisblad sal ons u bekend stel aan die mense, organisasies en instellings wat deel vorm van hierdie diamantryke dorp, gele in die Noord Westelike Provinsie.


Wolmaransstad vorm die begin van die baie bekende en gewilde Diamand Roete. Dit is gele 80km vanaf Klerksdorp en is ongeveer 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Dit is hoofsaaklik 'n boerdery en delwers gemeenskap en vorm deel van die area waar die hoogste konsentrasie van grondverskuiwings masjinerie, in die wreld, gevind kan word. 'n Jaarlikse Lenteskou askook die gewilde "Porrel Madrigras" gedurende die winter maande, word gehou. Temperature kan tot onder vriespunt daal gedurende die Winter met maksimums van tot veertig grade gedurende die Somer. Alhoewel dit 'n redelike dro area is, word baie beesboerderye hier gevind. Verskeie sandsteen geboue en huise kan in hierdie sprokies dorpie gevind word.

Teken asseblief die besoekersboek en meld enige voorstelle wat u mag h. Sluit ook aan by ons e-pos lys vir aankondigings en spesiale geleenthede wat mag plaasvind.


Geniet u besoek!







KOPIEREG 2001
D-MARK INFORMATION SYSTEMS
ALLE REGTE VOORBEHOU
T. HAYWARD
SELFOON : (+27) 82 255 0629
E-POS : d-mark@mailbox.co.za